Update README.md

This commit is contained in:
Pieter Cachet van der Walt 2018-10-03 22:34:37 +02:00 committed by GitHub
commit 4bf9635409
No known key found for this signature in database
GPG key ID: 4AEE18F83AFDEB23

View file

@ -9,7 +9,7 @@ Dit is dieselfde lêers [wat oorspronklik op 25 Maart 2014 by die Computer Histo
Alle lêers in hierdie repo word vrygestel onder die [MIT (OSI) Lisensie]( https://en.wikipedia.org/wiki/MIT_License) soos per die [LISENSIE-lêer](https://github.com/Microsoft/MS-DOS/blob/master/LICENSE.md) gestoor in die wortel van hierdie repo.
# Dra by!
Die bron lêers in hierdie repo is vir historiese verwysing en sal staties gehou word. Moet asseblief nie Pull-versoeke stuur wat enige wysigings aan die brondelêers voorstel nie, maar voel vry om hierdie repo te verfyn en eksperimenteer. 😊.
Die bron lêers in hierdie repo is vir historiese verwysing en sal staties gehou word. Moet asseblief nie Pull-versoeke stuur wat enige wysigings aan die brondelêers voorstel nie, maar voel vry om hierdie repo te verfyn en eksperimenteer.
As u egter addisionele nie-broninhoud of wysigings aan nie-bron lêers wil indien (bv. Hierdie README), stuur asseblief via PR, en ons sal dit hersien en oorweeg.